Oor Ons…

Baie welkom by die Kameeldrif Blog. Op die oomblik gesels ons saam oor die Y-knot proses waarby ons ingeskakel is. Neem asseblief deel aan die bespreking, kom droom saam!

Lees gerus die Welkom post voor jy verder gaan, of besoek ons gemeente webtuiste.

Vir die wat nie gemeentelede is nie, Kameeldrif is ‘n gemeente, en ons probeer ook om werklik ‘n familie te wees, aan die Noord-ooste kant van Pretoria.

Leave a response

Your response: