Posted by: cobus | Augustus 20, 2007

comments

Net ‘n kort boodskap. As jy probeer om ‘n comment te los, en dit wil nie werk nie, stuur gerus vir my ‘n e-mail by cobus.w@gmail.com. Daar is iets net lekker met die blog nie, en ek hoor hier en daar klagtes, wil net weet hoe wys verspreid die probleem is. Wil dit graag oplos voor ons die naweek waai op die Y-knot kamp.

Gepraat daarvan! Die Y-knot span kamp die naweek saam met ander Y-knot spanne by Magaliesberg. Dink asseblief aan ons in julle gebede, en ons sal julle op hoogte hou van wat gebeur.


Leave a response

Your response:

Kategorië