Familiekerk NG Kameeldrif
Y-Knot Sistemiese Konteks Ons gemeente . . .
• het ‘n behoorlike organigram wat alle fasette van kerk wees dek. • se organigram maak voorsiening vir die jeug.
• het ‘n kleuter bediening.
• het ‘n ‘laerskool” kind bediening wat goed werk (Credo).
• het ‘n “hoërskool” kind bediening wat goed werk (Credo en Sout).
• het nie ‘n bediening vir ons naskoolse jeug nie.
• praat die gemeente leierskap (soos die Kerkraad) en die jeug leierskap nog nie gereeld met mekaar nie.
• is die leierskap gesetel in verskillende persone.
• is daar ‘n sterk fokus op die familie in al sy vorme.
• het die jeugbediening sy eie identiteit.
• neem die kerkraad die jeugbediening nie altyd ernstig op nie.